Die dag toe die draak kom – ‘n Boek vir seuns

Sesjarige Kevin is gek oor stories van die dapper Ridder van Arabia wat selfs teen drake veg. Maar sy ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is ’n draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Is dit Mamma wat soms raas? Is dit Oupa met sy growwe stem? Is dit hulle stoute nefie, Nico? Gelukkig leer Kevin net wat om te doen om homself te beskerm. Want die dag toe die draak uiteindelik kom, kan hy homself en ook vir Abby red.

Description

Additional information

Illustrator

Tumi Steyn

ISBN

9780798178686

Award

IBBY Honour List

Award Nominated for

EB IBBY SA Picture Book Illustrator Award 2019

Publisher

Human & Rousseau