Sweepslag

Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd – Paul het ‘n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge- bunk omdat sy ontsteld was oor iets wat gebeur het. Die twee hoĆ«rskoolleerders van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in ‘n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hulle hul lewens gaan waag om weg te kom. ‘n Spanningsvolle verhaal met temas mensehandel, dwelmhandel en moord.

Description

Additional information

Writer

Annerle Barnard

ISBN

9780624086772

Award

IBBY Honour List

Award Nominated for

EB IBBY SA Picture Book Writer Award 2019

Publisher

Tafelberg