My pappa is vol aapstreke

My pappa is . . . ‘n BERG van ‘n beer, ‘n stoute krokodil, ‘n draaierige, swaaierige seekat en ‘n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa’s soos gesien deur die oe van hulle kinders bring hulde aan pa’s van alle soorte, waar hulle ook mag wees!

Description

My daddy is . . . a great big bear, a naughty crocodile, a whirly, twirly octopus and a very SILLY monkey! But most of all he’s just my LOVELY DADDY. This beautiful picture book by South African author Dianne Hofmeyr and UK illustrator Carol Thompson is a heartwarming celebration of fathers everywhere.

Additional information

Translator

Elna van der Merwe

ISBN

9780624082866

Award

IBBY Honour List

Award Type

EB IBBY SA Picture Book Translator Award 2019

Publisher

Tafelberg