Description
In 2065 rig geo-ingenieurs ‘n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewereld in. ‘n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en ‘n reis na die noorde aan te pak op soek na antwoorde.