Die legendariese Lua Verwey

Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy’s die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis ‘n vakansie weg van haar mal gesin af.

Description

Additional information

Illustrator

Theodore Key

ISBN

9780798176811

Award

IBBY Honour List

Award Nominated for

EB IBBY SA Picture Book Illustrator Award 2019

Publisher

Human & Rousseau