Die dag toe die draak kom – ‘n Boek vir meisies

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ‘n situasie op te tree. Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is ‘n draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm.

Description

Additional information

Writer

Fanie Viljoen

ISBN

9780798178679

Award

IBBY Honour List

Award Nominated for

EB IBBY SA Picture Book Writer Award 2019

Publisher

Human & Rousseau